Vandag is Wêreld-vlugtelingedag en die immigrasie-prokureur Craig Smith kuier saam om oor Suid-Afrika se hantering van vlugtelinge, asook SA se wette rondom hierdie kwessie, te gesels.